Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
Besoekers
Monday, 31 December 2007
Ski in Spitzingsee
Ons het weer gaan ski en was gelukkig met great weer. Die son het heeldag geskyn en ons het selfs bietjie getan op ons gesigte. Maryna in action, sy het ook gou weer reg gekom met ski.
1 comment:
Sjoe, dis mooi wereld.
Post a Comment