Ons het gou gaan loer by die meer hier naby ons en dit was wragtig toe gevries.
Die mense skaats en speel yshokkie op die ys. Ons sal maar moet ys-skaatse koop.
Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
1 comment:
Baie nice, waar's die braai?
Post a Comment