Besoekers

Friday, 08 June 2007

Die son is uit en die Duitsers ook

As die son hier skyn is almal buite en lé orals rond met min of geen klere aan vir maksimum uv exposure. Ons het ou ballies gesien wat kaalgat sokker speel.....eeeeeeuuuuw!
Cheers en lekker naweek!

6 comments:

Anonymous said...

Annas kaal oomies wat sokker speel is mos jou kos ou maat...

CyberMonica said...

Great blog!
lyk of julle weer al die MEES interessante plekkies in Europa uitsnuffel. Wag maar nog 'n paar jaar in Europa en dan pluk jy dalk ook al jou klere af sodra die son skyn...

Leon said...

Annas wys hulle die leeuloop....

Anonymous said...

Howzit Ouktjies, lyk darm lekker daaranderkant
bly om te sien als gan goed da.
cheers vir eers
Bruce

Unknown said...

hey hey
ek was net 6 maande in amsterdam voor ek in my onderklere in die park gele het, so moenie worry nie, volgende somer sal dit niks wees vir julle om dit ook te doen nie. ek het darm geen nasty naked ou omies gesien nie....

sjoe, dit lyk darm sooooo lekker warm da man, nie soos hierdie yskas van 'n office wa ek nou sit nie.
anyway, have fun!
ida

Anonymous said...

yes dudes. ons (west en thinus) tap op die nuwe hansa bier en gaan nou rugby kyk. fuck ass!!