Ons het sondag sommer bietjie gaan chill langs die Isar dit was vrek warm en ons het nog 'n lagie "Tan" opgesit.
Gela en ons nuwe fietse.
Die rivier en die kanaal.
Hier kom die eerste vlot.
Verseker een van ons volgende missions, 'n Flossfahrt op die Isar
Daar het 'n paar vlotte verby gekom, party het selfs 'n lekker "uhmpa" band op.
Tuesday, 26 June 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
2 comments:
Hi Neef!!
Is jy nou permanent oorsee? Ek is mal oor julle Blog. Dis lekker om op hoogte met almal se doen en late te bly. Ek hoop nie julle het te groot planne gemaak vir laas Saterdag se rugby nie.
Lekker reflekters in die speke..
Niiiiccceee....
Post a Comment