Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
Besoekers
Tuesday, 13 May 2008
Alweer tyd om te groet.
Lem en sy laatie Corné doen die paaldans om sy bord Mmmmm die kos was baie lekker Faan en West Leon en Zelda
Gela, Edna Leon en Hedwig Francios en Marissa en kinders
3 comments:
Tx vir die lekka salami en choc's. Het dit geniet en dit was lekker om julle weer te sien.
Ek het natuurlik die salami en chocs die meeste geniet!! Zelda
O ja PS.
Lem is cooler as Elvis
Mullet man kannie die "Mof" wees nie.
Coenie is cool (Of is dit met 'n ka?)
Partyboy gaan woelige twins hê
Gela, jou ma rok. En Oums ok.
Leon
Post a Comment