Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
Besoekers
Tuesday, 13 May 2008
Die onthaal
Almal het 'n beurt gekry om te sing ...... sonder microfoon natuurlik. Ramons Rock en Roll Die Krokodil wat baie amper agter op Wiehan se bakkie beland het.
Eish! Wiehan se bakkie het ook bietjie deurgeloop. Nicolene Sharmaine en Gela
Deon en Nicolene Ek en Gela Wiehan het ook darem 'n paar woorde ingekry.
1 comment:
Gela, ek mis 'n paar foto's. Waar is die foto's met die daisies? Zelda
Post a Comment