Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
Besoekers
Tuesday, 13 May 2008
SA Trip
Ons was van 23 Mei to 4 April in SA vir 'n kort kuiertjie en vir Wiehan en Ramona se troue. Sommer 'n paar foto's uit die vliegtuig oppad soontoe.
1 comment:
was baie bly julle het kom kuier.
Post a Comment