Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
Besoekers
Tuesday, 13 May 2008
Brakke
Komaan smile nou vir die kamera amper Pragtig
ou Dixi cruse ook nog daar rond en lek die pavement blink En Nunu is die heel soetste - yeah right!
Lyk my worshonde rule in Suid Afrika, almal het een.
1 comment:
Cute doggys! You dog having cute "smile"! haahaa!
Post a Comment